OOGSORG ANDERS

Sug jy wanneer dit weer tyd is vir jou jaarlikse oogtoets?

Dit is nie meer nodig nie.

Kom kyk hoe ons dit hier in die Overberg doen. Mareesig bring weer die liefde en opwinding vir oogkunde terug.

Nie net het ons die nuutste rame om by jou modegier te pas nie, maar ook top gehalte Zeiss lense en natuurlik die beste oogkundiges!

ONS WENSE

Ons wens vir elkeen daar buite is om die lewe se mooi te kan ervaar.

Een van die mees algehele oorsake van blindheid is ongekorrigeerde refraksie foute. Hierdie probleme word meestal eers geïdentifiseer wanneer jy vir ‘n omvattende oogtoets gaan.

Dit kan reg gestel word met voorgeskrewe lense of kontaklense. Dit is hoekom ons doen wat ons doen!

VLYMSKERP VISIE. MODERN. GEMAKLIK.

ONS MENSE

Júan Maree – OOGKUNDIGE

Lilyan Maree – OOGKUNDIGE

Lynette Krahtz – PRAKTYK MOEDER